“GEE MY HIERDIE BERG!”
“NOU, daarom, GEE MY HIERDIE BERG!” Ja - die ene met die reuse wat oorwin moet word! Ek KIES daardie ene! -el
6/7/2011

“Moenie vir God vertel hoe groot jou berg is nie. Sê vir die berg hoe GROOT jou God is!” “My God is so Groot, so Sterk, so Magtig! Daar is niks wat my God nie kan doen nie!”