Rustige Oomblikke

Iets, Iemand aan wie ek moet vashou - veral met die bedrywighede van die werk op die oomblik. Ek is seker ander kan dit ook gebruik ;). Gestuur deur: Zay

18/3/2010

Rustige Oomblikke

Maak Tyd vir die rustige oomblikke; God fluister en die wêreld maak ´n geraas.

jesuslifetogether.com
Afrikaans Languages icon
 Share icon